 | | Kom blaai saam deur ons albumpies van ons Bosveld- |
| | paradys Sabiepark en Melkbos - ware plekke van melk en heuning.
|
 | | Maak kennis met Witnek, ons (gewese) Sabieparkse |
| | duikertjie.
|
 | | Lees (en geniet?) `n seleksie van HvD se Bos- en ander |
| | versies.
|
 | | By die skakel Mayafudi is die aankondiging van my nuwe e- |
| | boek oor die olifant Mayafudi. LUISTER NA DIE INSPIRERENDE ELEPHANT SONG
|
 | | By die skakel Kerk is die beskeie begin en einde van 'n |
| | abortiewe kerkboek - noem dit maar kortweg HvD se kerk- memoires.
|
 | | By die skakel Boeke is 'n lysie van HvD-titels en 'n bietjie |
| | "senior humor" onder die titel Outerig en Stouterig. Om by laasgenoemde uit te kom, klik hier op die woord HUMOR
|
 | | By Hoogtepunte.is 'n nuwe profiel wat in Mei 2012 voorberei is |
| | vir die webblad Mediamense (www.mediamense.co.za). By Tokkie60 en Nog Tokkie swaai TvD die septer. (kyk ook Engel met die kwas)
|
 | | Die Ware Jakob is 'n "selfportret" uit die geleentheids- |
| | publikasie Halfpad Hemel Toe.
|
hennievandeventer.com
Gaste word met ope arms verwelkom by Hennie en Tokkie se webwerf
Engel met kwas
"Engel met die
verfkwas" was
'n "opdragwerk"
vir Tokkie se
60ste op
15/3/2006. Die
kunstenaar is
Pierre van
Manen. Die
kinders se mos
altyd: as Tokkie
in die hemel
kom, sal sy
rondkyk wat om
te verf of vernis.
By die skakel
TOKKIE60 is 'n
eie
Tokkiewebwerf
uit die vaardige
Ollie Olwagen
se rekenaar vir
haar sestigste .
Los gerus u voetspore in ons Gasteboek.
|
E-pos:
hvandeventer@mweb.co.za
TUISBLAD
Wiele
Die Van Deventers se wiele deur
die jare kan besigtig te word deur
hier op die woord KARRE te klik.
Dakke oor ons kop
Van Babanago af tot nou op
Melkbos was daar nogal
heelwat huise in die Van D's se
lewe. Meer as waarvan ons
foto's het. Klik op HUISE.
Stampe en
stote
Lees oor
hoe dit was
om in die
onstuimige
80's 'n
redakteur te
wees. Klik
net hier op
WVK
ONTHOU
-BOEKIE
'n
Sommer-net-o
nthou-
boekie oor
Sabiepark,
UURTJIES
by my
VUURTJIES,
is by die
skakel
BOEKIE
MAAR PAS
OP dit is
amper 10 MB
groot - vat
LA-A-A-ANK
om af te laai.
Migael is nou amptelik Migael van
Deventer, en Johan en Mariza is
amptelik sy ouers. Hy is lief vir
perdry. Hier is 'n onlangse foto uit
George.
" Duisend dae langs die Sabie" is nou
in die Wildtuin op die rakke. Dis
Sabiepark-memoires tot op datum.
(SKUKUZA IS ONGELUKKIG
UITVERKOOP)
Johan het op 14
September 2011
40 geword. Hier
klink hy en sy ma
'n glasie Nuy op
die okkasie.
Balule hier kom ons!
'n Wildtuin-hoogtepunt van 2012 is 'n
kuier in Balule saam met Kollegemaats
in Julie. Hier kry ek 'n voorsmalie van
Balule in Julie 2011.
Oupa en Ouma saam met Jacob en
Thomas (7) op Sabiepark se stoep. In
daardie swembadjie het ons vier vele
in ons somervakansietjie vele
somer-uurtjies deurgebrnig.
HOU DOP:: HvD se eerste
e-boek is op pad. KLIK op
knopie Mayafudi (links).
Algar van ons, HvD, TvD, die
Van D's en Migael en die C's
plus Jacob, Thomas en
Christopher was weer 'n slag op
Melkbos saam.